Archive | Annamie Carstens RSS feed for this section

Annamie Carstens

24. June 2009

0 Comments

Annamie Carstens

Diagnoses:  Non-Hodgins Limfoom (limfklierkanker)
Volgens die hospitaalrekords was ek 35 jaar en 7 maande. (Tipies vrou het ek natuurlik nie ‘n dag ouer as 27 gevoel nie!) Ek is gelukkig getroud met 2 pragtige dogters, Johané (8) en Annika (3). Ons het alles wat ‘n mens op hierdie ouderdom kan begeer. Dit [...]

Continue reading...